Modulekode | JLD 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Uitdagings rakende lees, spel en skryf en ook Wiskunde. Implikasies van leesbenaderings vir leerondersteuning; klankherkenning, woordherkenning uitskakeling van slegte leesgewoontes; verbetering van leesspoed; leesmotivering. Assessering van lees en spel. Leerondersteuningstrategiëe om te korrigeer en te verbeter. Algemene beginsels vir die onderrig van basiese wiskundige konsepte; Piaget. Prakties: evaluasie en leerondersteuning van die leerder. Ontwikkeling van ‘n individuele opvoedkundige program vir leerders. |
Modulekrediete | 24.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App